|
New Zealand se Internet
Ensiklopedie
- BAIE BAIE inligting omtrent New Zealand 'n MOET
om te besoek
www.dieknoop.co.za
(Waar hulle afrikaanse skakels
aanmekaar knoop!)
-
Woes Afrikaans
- JOU Taalhutspot: gedigte, kortverhale , skakels,
nuus, kalender, snuffelgids en meer
www.nzherald.co.nz
(Gebruik die "search" funksie en tik "migrants" in
om die nuutste nuus oor immigrante te lees)
www.kierieman.za.net
(Vreeslike Ougat Webwerf met
lekker lewendige
Boeremusiek
- gaan maak rêrig daar 'n draai)
http://www.kiwi-ora.com/
(Gratis opvoedkundige
program om jou te help met jou aanpassing in NZ -
het ook baie inligting vir voornemende immigrante.)
www.aotearoacam.com (Fotograaf Suzette Bothma se
webwerf met die mooiste foto's oor NZ. As jy 'n
oorsig wil hê van hoe Auckland en omgewing lyk gaan
kyk gerus op hierdie webwerf!)
www.planetpip.com (Webtuiste van die
talentvolle liedjieskrywer, Philip de Villiers, wie
onlangs 'n ATKV-toekenning ontvang het)
http://www.geocities.com/mieliestronk/soek.html
(Soek jy dalk verlore vriende
of familie of word JY dalk gesoek?)
www.4afrikaans.com
- 4afrikaans Wereldwyd
(Vriendelike Afrikaner in Sydney met 'n puik webwerf
- hierdie man het baie moeite gedoen)
www.slapchips.com
(Ondersteun jou eie mense oorsee. Adverteer jou
besigheid gratis.)
Rainbow Nation
('n Forum vir SA
immigrante oor immigrante en waar SAners mekaar kan
ontmoet en van hulp en raad voorsien)
.
Lus om jy eie stukkie
biltong of boerewors te maak?? Bestel ALLES wat jy
nodige het "online" van
biltongmakers.com af.
http://www.afrikaanschat.com/ - Voel jy lus om
'n bietjie in Afrikaans te gesels?
http://www.boerekos.com/ - Gaan haal daai lekker
boerekosresep wat jy al so lank soek hier!
www.rainbowcooking.co.nz - Nog 'n webwerf met
lekker SA resepte.
www.onsdorp.com - Welkom in Onsdorp se veilige
kuberstrate waar ons onbeskaamd AFRIKAANS praat.
Kom, word deel van ons pret Kammaland en
help hou kontak tussen onse mense, Duskant of
Anderkant, waar hulle ookal is. Skop jou ware
skoene uit, trek jou kammakouse aan en verbeel jou
jy is weer daar waar die boerbokke boer in die
berge....
www.williewerkie.com - Doen en late van 'n klomp
vrolike SAners in London.
Kinderhoekie
is die voorkeur keuse
Afrikaanse kindergids vir ingeligte ouers,
opvoeders en gebruikers.
|