WELKOM op my webwerf en in besonder welkom by "Mense se Dinge". As jy ENIGSINS 'n sensitiewe persoon is wil ek aanbeveel dat jy maar liewer nie verder lees nie, want ek maak my skuldig aan "misbruik van taal" op hierdie blad en ek wil nou nie die oorsaak wees van jou vuil skirt nie! Moenie later vir my skryf en my slegsê nie, ek het jou GEWAARSKU!!
Ek het altyd my menings oor mense en hulle dinge in briewe aan my vriende uitgedruk, maar het toe te veel vriende begin verloor, die dat ek toe maar besluit het om my menings op hierdie obskure bladjie in my webwerf te publiseer. Lekker lees.
"Life is not a journey to the
grave with the intention of arriving safely in a pretty and well preserved body,
but rather to skid in broadside, thoroughly used up, totally worn out, and
loudly proclaiming 'Wow!What a ride!"
|