SOMMER MAAR NET 'N PAAR

INTERESSANTE FEITE OOR DIE WEBWERF

1. Die webwerf was die eerste keer gepubliseer op 1 Febr. 2002 - ses jaar gelede.
2. Gemiddeld 2000 besoekers per maand seil deur die werf.
3. Ek ontvang elke maand tussen 200 en 300 e-mails en boodskappe van die webwerf af.
4. Die negatiewe terugvoersyfer is 2.0%, met ander woorde minstens 4 ouens per maand sê my so sleg die see kan my nie skoon was nie.
5. Die webwerf is gekoppel (linked) aan 160 ander webwerwe.
6. 36% van my besoekers is van Suid-Afrika en 22% van New Zealand.
7. Meeste besoeke aan die webwerf is op Maandae en Donderdae  en die minste op Saterdae.
8. 88% Van besoekers gebruik Internet Explorer en 9,2% gebruik Firefox (my voorkeur!) om deur die webwerf te seil.
9. Die drie grootste "search engines" wat verkeer na die webwerf toe stuur is: Google 35.9%, yahoo 26.6%, MSN 11.6%.
10. 85.1% van besoekers gebruik Windows XP op hulle rekenaars.
11. As mense net weet hulle soekwoorde en soeksinne word in statistiek vasgelê sal hulle nie sulke AAAAAA tik nie. Kyk net watter soeksinne het mense gebruik op die "search engines" om by die werf uit te kom (party kan jy nie glo nie!):

afrikaner
nieu zealand
kinderpartytjies
how new zealand recruits pakistani workers
afrikaanse blokkiesraaisels
die.afrikaanse.klub@clear.net.nz
resepte
suid afrikaners in new zealand
speserye
dik bek pis gesig
suid afrikaanse sangers
merwe
job seker new zealand
roomys
geld kan nie geluk koop
leer afrikaans praat
libby middlebrook
krummels
graduation bear auckland
voordeure
diesel werktuigkundiges
humanrights and the afrikaner
saclubwa iinet
cathy harris christchurch new zealand
lekker resepte op die net
mooi vrouens
spookstories ontstaan
pay scale for doctors in new zealand
gelede afrikaans tv programme
singende afrikaner
new zealand social class poverty wealth
boereworse
skolesport
bekende afrikaanse gedigte
jobs for religious ministers in new zealand
nuwe zealand rugby
artikels maori
puik afrikaner
medies
motorhandelaars
buying a farm in new zealand
suid afrikansers new zealand
email contacts of nurse in new zealand 2005
gedagtes
resepte vir boerewors
tattoo / nz
varkhokke
biologiese skool take
gemaksugtige kinders
aambeie
jobs for migrants to the us
dinge wat my irriteer rook grap
immigreer na nz
www.sainwaikato.co.nz
blokkiesraaisels by kinders
2005 international packaging machine operator employment opportunities
inligting oor tydelike poste in new zealand
matriekafskeid 2005
registered nurses pay scale
katte skiet
werktuigkundige
www.tik.org.nz
inligting aangaande immigrasie na nieu zealand
boerewors speserye
possible interview question&answer for migrating to new zealand
kiwiboer new zealand
malaysian employer who recruits malaysian to nz
suid-afrikaners in nieu zealand
stink voete
my kaal vrou
sa koerante
nieu zeeland
kiwiboer
hoe kom is die protea blom n bedreigte plantspesie
johnstone afrikaner rugby
blokkiesraaisels
kan jy sonde bekostig
afrikaanse sleng
immigrasie medies suid afrika new zealand
ambag toets
m.l. sultan technikon
afrikaner kultuur
afrikaner immigrants in us
how to make simpel origami animals
suid afrikaners in new zealand webtuiste
afrikaner club
what is the annual demand for nurses in new zealand
jobs for people that speak afrikaans
kierieman
boerewors speserye resepte
rand afrikaans university diploma optometrist
skool skoliere
wat is jou posisie uitbuiting
supermarket migrants job offer
dik gat
bekende sangers wat net sing in suid-afrika
luies makelaar
ek dink jy is n baie oulike outjie
christchurch nurses pay increases new graduate
seker job nz
mieliestronk kontrak vir werknemers
new zealand job visa for pakistani
matriekafskeid
annual salary of nurses in new zealand
verskillende kultuur groepe se klere
new zealand immigrant farmer
maalvleis resepte
mieliestronk rekenmeester
draad karre
gaste huise
persoonlike skakels
new zealand afrikaans schools
market and demand for registered nurses in global arena
matriekafskeid foto
sake berigte
salarisse en beroepe nederland
voetskimmel
new zealand nurse salaries
knippie idee
english migrants in new zealand
blink omies en blink karre
afrikaanse radio skakels
dink jy ook aan my soos
new immigrant invest suburb land add points
new zealand radiographers pay rise
boereworse is baas
new zealand auckland secretary motor trade vacancies
medical sales representative jobs
afrikaner in new zealand
hou jou bek
new zealand nurse salary package
middlemore hospital nursing vacancies
afrikaner cultural differences
braaivleis resepte
brokkies new zealand
landbou universiteite in sa
gaynor doctor hamilton new zealand south africa
nurses jobs government new zealand
matriekafskeid de
respte
vleis speserye
oil rigs new job application
tandheelkunde south africa
vertaling speserye
afrikaanse kerk name
new zealand non profit club compliance
beroepe nie so wêreld bekend nie soos lewensredders
new zealand immigrant farmers
new zealand annual demand registered nurses
wat is n tandkroon?
nursing vacancies in auckland
new zealand waikato power pylons plan
korean sales consultant
kitaarmykruis
vacancies for homoeopathic doctors in india
ek is gatvol vir al die kak in my lewe
eugene terblanche praat 2005
brood resepte