|
HULPDIENSTE AAN IMMIGRANTE EN VOORNEMENDE IMMIGRANTE
Ons het pas nuwe hulppakette vir Immigrante en
voornemende Immigrante opgestel wat die lewe vir jou
baie makliker kan maak en jou baie geld kan spaar.
Al die pakette is baie bekostigbaar en is regtig
waarde vir geld.
|

|

|
|

|

|
|

|
|
NZ LEWENSKOSTE
PRYSLYS
'n Lewenskoste Pryslys wat meer as 300 pryse
van alledaagse artikels wat jy sal gebruik of nodig hê as immigrant.
Die pryslys maak dit moontlik om te begroot vir jou
alledaagse behoeftes nog voordat jy in NZ aanland.
$12
|
|

|
|

|

|
|

|

|

|

|
|
|
|
|

|

|
|

|

|
|

|
|
HOE OM 'N HUIS TE HUUR IN NZ
Hierdie dokument bevat alles wat jy moet weet
oor die huur van huise in NZ.
Jou wettige verpligtinge en regte asook kostes en
huurpryse in die verskeie streke van NZ asook waar om te soek vir
huurhuise.
Just $10
|
|

|
|

|

|
|

|

|

|

|
|
|
|
|
|
Gaan ASSEBLIEF na
HIERDIE BLAD as jy belang stel in die
hulppakette vir immigrante.
|