FOTOALBUM

 

Ek, Ina en my dogter Alica tydens burgerskapseremonie.

My dogter Alicia, tans in London waar sy onderwys gee vir onmoontlike kinders (volgens haar).

Ek en Zani in 'n park in Hamilton - Augustus 2006

Op Ina se 50ste verjaarsdag - 27 Maart 2007

Zani en haar Kiwi-kêrel James - 30 November 2007

2007 - De Wet geniet sy vakansie in SA terdeë!

Op toer saam met Greg en Tammy Jenkinson - Febr. 2008

De Wet - Februarie 2008

Ek val my verjaarsdagkoek aan! 10 April 2008

Gesinsfoto op my 50ste verjaarsdagparty

Nog 'n gesinsfoto op dieselfde partytjie.

De Wet - April 2008

Zani - April 2008

Junie 2008 - My "mechanic" diens ons bussie voor die volgende LSD-toer begin. Hy is goed! Praat net baie terug!!

De Wet - Matriekafskeid 7Junie 2008

Gesinsfoto - 10 Januarie 2009

Van links na regs - Ek, Ina, De Wet, Zani en James (Zani se verloofde - jy kan sien hy is nog nie HEELTEMAL familie nie - hy lyk nog op sy gemak!!)

De Wet - Waimaru Forest Trail - 9 Febr 09

Ma help aantrek

De Wet - Waimaru Forest Trail - 9 Febr 09

Ma help nog steeds om aan te trek!

De Wet - Waimaru Forest Trail - 9 Febr 09

Uiteindelik oppad!

Ek en Deon Wessels - my vennoot in South African Kiwi.

Tauranga - Januarie 2009

"Friar Tuck" en "Maid Marian" - Hospitaalpaartie - 4 Julie 09

"Friar Tuck" en "Maid Marian" - Hospitaalpaartie - 4 Julie 09

Ozzie vakansie by die Wepeners in Adelaide - Julie 2009

Ons vriende in Ozzie wie ons die lekkerste vakansie ooit gegee het. - VLNR - Andries, Dries, Emmie, Ina en ek.

Kopiereg 2001. Kiwiboer.co.nz. Goedgunstiglik gehuisves deur www.virafrikaans.com