HULPDIENSTE AAN IMMIGRANTE EN VOORNEMENDE IMMIGRANTE

 

 

Ons het pas nuwe hulppakette vir Immigrante en voornemende Immigrante opgestel wat die lewe vir jou baie makliker kan maak en jou baie geld kan spaar. Al die pakette is baie bekostigbaar en is regtig waarde vir geld.

 

e-Dokument

oor lewe in NZ

 

'n Omvattende dokument van 47 bladsye oor lewe in NZ. Die dokument sluit die  lewenskoste pryslys in ASOOK meer as 150 Webwerf skakels waar jy kan werk te soek in NZ en Australië.

 

$29

NZ LEWENSKOSTE

PRYSLYS

 

'n Lewenskoste Pryslys wat meer as 250 pryse van alledaagse artikels wat jy sal gebruik of nodig hê as immigrant.

 

Die pryslys maak dit moontlik om te begroot vir jou alledaagse behoeftes nog voordat jy in NZ aanland. 

$12

 

HOE OM 'N HUIS TE HUUR IN NZ

Hierdie dokument bevat alles wat jy moet weet oor die huur van huise in NZ.

 

Jou wettige verpligtinge en regte asook kostes en  huurpryse in die verskeie  streke van NZ asook waar om te soek vir huurhuise.

 

Just $10

 

 

Gaan ASSEBLIEF na HIERDIE BLAD as jy belang stel in die hulppakette vir immigrante.

 

 

 

 

 

^^ TERUG NA BO

 
 

 

Kopiereg 2001. Kiwiboer.co.nz. Goedgunstiglik gehuisves deur www.virafrikaans.com